Hoop vir jou hart - Solly Ozrovech

Hoop vir jou hart

By Solly Ozrovech

  • Release Date: 2013-07-24
  • Genre: Christianity
Our rating: 5/5 stars

Score: (From 0 Ratings)

Hoop vir jou hart by Solly Ozrovech epub - ebook - audiobook

Read book description and reviews bellow

Wanneer die lewe met sy normale dosis hartseer, bekommernis, vrees en siekte jou onkant betrap, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos, hoop en bemoediging – die Here wat jou gemaak het.
     HOOP VIR JOU HART is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech. 
     Temas wat nuwe hoop sal laat ontvlam, is byvoorbeeld:
• hoe om te oorwin
• wanneer slegs hoop oorbly
• singend in die storm
• skep moed deur Jesus
    Dit sal lesers verseker dat die Here dalk nie altyd jou situasie verander nie, maar Hy is daar om jou déúr krisisse te versterk en te dra.

tags: Hoop vir jou hart by Solly Ozrovech eBOOK; Hoop vir jou hart ePUB; Hoop vir jou hart book review; Hoop vir jou hart book summary; book recommendations; book review blog; book summary website; Hoop vir jou hart Audiobook; Solly Ozrovech; Christianity books; books to read Hoop vir jou hart.

User Comments